Hartlik welkom by ons unieke warm familie in Jesus Christus. In hierdie geloofsfamilie is Jesus ons grootste liefde, passie, motivering en die rede vir ons bestaan.
Efésiërs 2:19-20
So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is.
LUKAS 18:16 -
Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.